Konsert 2022

The History of Disney - Die derde kwartaal is afgesluit met 'n skoolkonsert waarin elke leerder die geleentheid gehad het om op die verhoog te verskyn. Hierdie twee aande was 'n hoogtepunt op die skoolkalender.