Akademie

Akademiese Standaard

CPM is bekend vir die hoë akademiese standaard wat gehandhaaf word, en die jaarlikse toekennings is ‘n bewys hiervan. Ons leerders pas uitstekend aan in hoërskole en presteer akademies uitsonderlik. By Hoërskool Swartland se 2018 prysuitdeling het CPM-oudleerders in drie van die vyf grade, eerste klasposisies behaal. CPM het in 2014 die PMR Africa Golden Arrow toekenning ontvang in die afdeling privaatskole in die Weskusstreek, wat ‘n bewys is van die uitmuntende onderrig wat die skool aanbied.

Assessments

CPM’s curriculum is in line with CAPS.  Gr. 4 – 7, tests are written in the 1st and 3rd terms; during the 2nd and 4th terms, the learners write exams.  CPM is also subjected to the WCED systemic tests to ensure that we comply with their requirements.  The results of these tests indicate that we are achieving above the expected standard.

Tranquil Environment

The small classes provide a tranquil environment where optimum teaching can take place. The teachers at CPM are hand-picked for their exceptional capabilities in ensuring the best education for our children.

Rekenaaropleiding

Graad R tot 7 ontvang rekenaaropleiding in ‘n lokaal wat onlangs opgradeer is met die nuutste rekenaars. Die omvattende curriculum Computers 4 Kids word gevolg om te verseker dat die leerders die beste opleiding ontvang. Gr. 6 en 7 leerders doen die internasionaal geakkrediteerde ICDL (International Computer Driving License) rekenaar assessering.