Jelly Tots

Voorskoolse Klas

In 2011 is besluit om ‘n 3-5 jaar voorskoolse klas te begin. Michelle Wium, tesame met Yolandé le Roux, ondersteun deur twee assistente bied ‘n unieke en leersame milieu waar klein kindertjies speel-speel leer.  Daar word ook gelet op enige uitvalle wat vroegtydig met behulp van arbeidsterapie en spraakterapie aangevul kan word, om te verseker dat die kindjie skoolgereed is vir Gr.R.

Safe environment

“Our dream is to provide a safe environment where children can grow, learn and have fun. Ons beskou dit as ‘n enorme voorreg om hulle kinderjare te help vorm. If we create a place for them to be happy, secure and loved, most other things fall into place.”