Christelike Privaatskool

Malmesbury

Ons Groei deur te Weet, te Wil en te Werk!

Welkom by ons Skool

Situated in the heart of the Swartland, Malmesbury Christian Private School gives your child the opportunity to be taught in a tranquil environment where the highest quality education is provided.

Dit is CPM se doel om sy leerders akademies, kultureel en fisiek voor te berei vir die lewe, deur gehalte onderrig te lewer onder die vaandel van Christelike beginsels met Jesus Christus as enigste Verlosser. Christelike waardes en praktyke word beoefen soos verwoord in die Bybel.

The maximum number of children allowed per class is:

0
For Gr R
0
For Gr 1-3
0
For Gr 4-7

Willie Taylor - Skoolhoof

U kind se opvoeding is ‘n belangrike belegging vir u kind se toekoms. Kontak ons gerus om ‘n afspraak te maak.

Hoekom CPM kies?

CPM kry gereeld terugvoer van hoërskole wat ons komplimenteer met ons leerders se goeie maniere, die respek wat hul vir onderwysers en medeleerders toon, dat hul akademies goed voorbereid is vir hoërskool en dat hul gebalanseerde jongmense is.

Die skool spog tans met ‘n nuwe rekordgetal-inskrywings van 287 leerders.

Christelike Beginsels

Christelike waardes en praktyke word beoefen soos verwoord in die Bybel met Jesus Christus as enigste Verlosser.

Air Conditioned

Classrooms are air conditioned to ensure a receptive learning environment during harsh summer temperatures

Gehalte Onderrig

Dit is CPM se doel om sy leerders akademies, kultureel en fisiek voor te berei vir die lewe, deur gehalte onderrig te lewer

Top Tien Ranglyste

In 2018 het CPM-oudleerders in drie van die vyf grade by Hoërskool Swartland akademiese eerste plekke behaal

Dual Medium Teaching

CPM is a dual medium school in Afrikaans and English.  All teaching materials are available in Afrikaans and English and all assessments and examinations are set in both languages.

A recent letter from a former learner:

I’d like to express my absolute appreciation for what you guys have managed to do for me.
I get tears when I think of how I could have turned out as a person if I had grown up elsewhere instead of having you guys to teach me.

I still think of my time in Malmesbury with great longing and I don’t believe anything in my life will live up to how much I actually enjoyed it there.

I know people don’t give enough credit to teachers or schools, but you should be so proud of what you are able to do for so many children. You don’t always see how much impact you have on your students, not only in their seven years, but I think more so in the many years that follow when they leave.

Thanks so much and keep planting the seeds because they really do grow.