SPORT

Winter Sport @ CPM

Wat 'n voorreg om aan sport te mag deelneem. Hier word belangrike lewenslesse geleer en hegte vriendskappe gesmee. Ons wintersport sluit in: Rugby, Netbal, Hokkie en Sokker.