Interskole teen Melkbosstrand Privaatskool was ‘n hoogtepunt op die derde kwartaal kalender. Skaak, Kuns, Eisteddfod, Bybelkennis, Small talk, Tegnologie en Algemene kennis vasvra vorm alles deel van hierdie dag.