Wat ‘n vreugde om weer na twee jaar ons Kleure-atletiek te kon hou. Die geesdrif en entoesiasme van klein en groot was tasbaar. Baie geluk aan die GROEN– en BLOUspan met julle uitstekende gedrag en gees. Baie geluk aan die Blouspan wat die atletiek gewen het.