Wat ‘n voorreg om weer met sport te begin. Die 0.7 en 0.8 dogters het die netbalwedstryd teen Melkbos Privaatskool baie geniet.