logo1

  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
CPM het vir 'n naweek opgemars na Vredendal vir 'n heerlike naweek van rugby en netbal. Gesinne het in Strandfontein tuisgegaan waar kinders gespeel het tot laat. Ons sien reeds uit na volgende jaar se Nouveau Gesinsnaweek / Sportdag! 
A special moment between CPM learner Athabile Breakfast and an elderly lady from the Goue Aar nursing home. As part of CPM's community outreach programme, the Gr.7 learners surprised the elderly with treats and bath towels.
Groot pret tydens CPM se jaarlikse Speletjiesdag. Die "Photo booth" was baie gewild! Van links: Amy Mulder, Dezré Goosen en Zoe Kaplan.
The CPM Grade 2's visited the Drakenstein Lion Park. The children were in awe of the conservation projects that are run at the Lion Park, to provide lions previously distressed, a sanctuary, where they can live in safety, free from abuse and persecution. From left: Jordan James, Liam Sampson, Johan Brandt and Joshua Geldenhuys.
CPM mammas het hul seuns bederf deur 'n Ma-en-seun uitstappie na Nuweland. Hier kan die angsvolle oomblikke waargeneem word net voor die Stormers 'n wendrie druk!
The CPM 0/7 netball team ready for the games to begin! 
at-malmesbury-business-directory