logo1

  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
Corli de Clercq, Gr. 7 - Trophy winner:  ENGLISH PROSE Amy Mulder, Gr. 5 - Trophy winner:  PHOTOGRAPHY
Leerders vanaf graad R -  7 was deel van hierdie ongelooflike feesviering van talent!
What a celebration of joy, talent and fun was on display at our school concert.
Proud father Timothy Mgodi with his beautiful daughter, Tawana. 
In celebration of Father's Day, the Jelly Tots class invited the fathers for a treat and some quality time with their loved ones. 
Die gewilde jaarlikse Ma-en-seun uitstappie na Nuweland was weer eens 'n wenner!
The CPM Gr 3 class visited Anne Pienaar Primary School to bless them with the stationery collected by the whole school during the first term. What an experience of Love, Friendship, Caring and Gratitude.
12 Skole het aan die CPM Wintersportdag 2015 deelgeneem. Hier is die 0/9 netbalspan van CPM op die aanval. Van links is Jana Steyn, Anche Louw, Kimber Nicholas en Maleen Jordaan.
CPM hosted an invitation gala in which 10 schools entered  and competed.
Rekords het letterlik gespat met die jaarlikse kleure swemgala wat gehou is!
De Waal en Marianne by die pragtige Mignon Burger. 
Jelly Tots het hul jaarlikse Kerskonsert gehou, wat begin het met die Skeppingsverhaal en geƫindig het met 'n roerende uitbeelding van die geboorte van Jesus. Van links is Elane Willers en Theo Truter.
CPM's grade 6 and 7 learners annually take part in the Computers 4 Kids international online E-learner assessments.The Gold E-learners - Gr. 7 are from left sitting: Anja Jordaan, Shantal de Kock, Nina Smuts, Angelique van Niekerk. Standing: Marilize Roux, Jacques Carstens, Hugo van Niekerk, Marlene Orffer and Karlea Walters. 
Teachers, parents, schoolkids and supporters participated in the CPM Sutherland 3-Day Cycle Tour of 284.62km.
Gr. 4 - 7 leerders het tussen 500 - 700 moeilike woorde ontvang om te leer - waarna hul skriftelik en mondelings moes rekenskap gee. Die Gr. 4 wenners: (van links) Sazkia Nortier kry derde plek, Tiaan le Roux is die wenner en Brigitte Buys is tweede. Baie geluk!
CPM leerders het hul oupas en oumas uitgenooi na 'n heerlike oggend van bederf en konsert hou. Hier is Hanri Lesch saam met haar Ouma Rala Lesch.
CPM se Interskole optog teen Topolino het 'n duidelike boodskap gestuur van spangees en vasberadenheid.
Mila Maritz van CPM gooi doel vir die 0/7 netbalspan. CPM het Melkbosstrand Privaatskool se sportdag bygewoon en daar is ywerig netbal en rugby gespeel.
CPM het vir 'n naweek opgemars na Vredendal vir 'n heerlike naweek van rugby en netbal. Gesinne het in Strandfontein tuisgegaan waar kinders gespeel het tot laat. Ons sien reeds uit na volgende jaar se Nouveau Gesinsnaweek / Sportdag! 
A special moment between CPM learner Athabile Breakfast and an elderly lady from the Goue Aar nursing home. As part of CPM's community outreach programme, the Gr.7 learners surprised the elderly with treats and bath towels.
at-malmesbury-business-directory