logo1

  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
Chess tournament - Porterville Western Cape 2016. Well done to our CPM boys for participating and good luck to those who have made it to the next round.
Saam met vroue van oor die wêreld het CPM se dogters, Vrydag 4 Maart, gebid vir die kinders en vroue van Kuba.
Dezré Goosen won a gold medal at the Boland Athletics Meeting.  Congratulations!
Dezré Goosen en Anche Louw is beide gekies vir die Wes-Boland Atletiekspan.  Dezré vir gewigstoot en diskus en Anche vir gewigstoot.  Ons is baie trots op julle twee.
HIGH JUMP - Super Hero Style - Easy!
Daar is niks lekkerder as om na 'n 60m naelloop in Mamma en Pappa se arms te spring nie!
Congratulations Blue Team!  You used all your Super Powers to beat the Green Team!
Kirsten Sheldon (Gr. 1S) is finding a safe hiding place on Teacher Susan's lap.   Baie welkom aan juffrou Yolandie Wessels.  Sy is ons nuwe graad drie juffrou.
Die trotse wenners van CPM se interne spelkompetisie.
The grade 7's last school day at CPM.   Letting them GO!
Eerste klasposisies Gr. 4-7 v.l.n.r Luka le Roux, Michael le Roux, Suzanne Smal, Brock van der Westhuizen.
Grade 1 girls having fun at our annual Dad & Daughter Dance!
Die jaarlikse Pa & Dogterdans is 'n hoogtepunt op die CPM kalender.
Hierdie graad 6 leerders het hul E-learners silwer sertifikate verkry met 'n gemiddelde persentasie van 85%.
Fourteen grade 7 learners completed a certified, modular course of progressive ICT skills utilizing courseware from E-learner. They acquired essential ICT skills across a spectrum of 7 units (IT Basics, Files & Folders, Drawing, Word Processing and Spreadsheets, Presentations and Web Browsing & Email.) 
CPM se boekwurms vier die biblioteek se 13de verjaarsdag.  
Grade 7 girls thanking teacher Henriette for organizing a very succesfull Fashion Show.
Die Graad R modeparade was soos elke jaar 'n reuse sukses.  Hier is van die modelle wat op die loopplank gesien kon word.
A total of 264 luchboxes are being loaded by CPM's grade 7 learners.
Die leerders van Russtasie en Goedehoop Primêr is bederf met 'n heerlike kosblik.  CPM se leerders het vir elke kind wat 'n kosblik ontvang, gebid vir veiligheid, vrug van die Gees, liefde, vreugde, gesondheid en dat hulle Jesus, Die Brood van die Lewe, sal leer ken.
at-malmesbury-business-directory