logo1

  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
CPM is baie trots op hierdie twee Bybelkennisspanne wat hul so goed van hul taak gekwyt het.  
So lyk CPM se 0/8 rugbyspan wat teen Melkbos uitgedraf het.
Coach Simon with the u/7 rugby boys at Simond's Sport Day.
Baie geluk aan die volgende leerders wat BUITESKOLESPANNE gehaal het!  O/ 13Danel Basson, Michael Budd, Fernando Larrey. O/11 Tony Durr, Daniël Oosthuizen, Hendré de Kock. Baie geluk!
Playing rugby and netball at Melkbos Private School's Sport Day.
ATKV LEESPROJEK 2016. Die Gr. 6 en 7's wat Leesprojek skryf moes 5 voorgeskrewe boeke lees en word dan daaroor getoets. Alles word elektronies gemerk. Julle kyk reg...8 seuns en 2 meisies. Kom Meisies. Julle sal volgende jaar die bordjies moet verhang!
Congratulations to the grade 1M class on collecting the most bronze coins for Animal Welfare.  Mmmmmm . . . . 
Remembering the words the Lord Jesus himself said: ‘It is more blessed to give than to receive.’
The Institute of IT Professionals South Africa launched a National Computer Talent Search Olympiad. The Olympiad starts with grade 6 & 7 learners up to grade 12 learners.  Congratulations to the following children who received certificates for their participation.  Gold:  (They beat 93% of all participants countrywide)Brock van der Westhuizen, Tiaan le Roux & Michael le Roux    Silver: (They beat 79% of all participants countrywide) Gareth Champion, Francesca Nel & Willem Lombard    Bronze:(They beat 50% of all participants countrywide)Chandler Adams, Tiaan van Vuuren, Mieke Voigt & Jaco van Vuuren.
Hoe wonderlik om as skool hierdie spesiale dag saam te herdenk.
Reduce + Reuse + Recycle = Reconstruct & Rejoice!
CPM-leerders woon 'n fotografiewerkswinkel by op 'n papnat Vrydagmiddag. Skitterende lesse is aangebied deur mammas wat hul kennis gratis met ons gedeel het. Almal het baie geleer en is gereed vir die jaar se kompetisies. Baie dankie aan al die mammas en juffrou Heléne vir al julle moeite en opofferings.
Wat maak 'n skool besonders?  Maklik! Wonderlike ouers, kinders en personeel.  Baie baie dankie vir die oorvloed skryfbehoeftes wat gedurende die eerste kwartaal ingesamel is vir ons gemeenskapsprojek.  Woorde wek, maar voorbeelde trek!
This Brownie-Bomb-Taste-Sensation is up for grabs to the class who fills the most tins with bronze of copper plated coins for animal welfare.  This is our second term No Hands Without Your Hands project.  Three of CPM’s staff had the privilege to taste the BROWNIE BOMB during first break.  
Rugby, Netbal, Pret en Pannekoek.  Al die bestanddele vir 'n reuse sukses.
Thank you Simon, Yolandie and Diederik for your great attitude and for displaying such sportsmanship on the "Hall's Wall" today. The biggest thanks goes to every child who brought stationery and for making this project a roaring success.
Speel-speel leer CPM se grondslagfase van ritme, polsslag en musieknote.
Chess tournament - Porterville Western Cape 2016. Well done to our CPM boys for participating and good luck to those who have made it to the next round.
Saam met vroue van oor die wêreld het CPM se dogters, Vrydag 4 Maart, gebid vir die kinders en vroue van Kuba.
Dezré Goosen won a gold medal at the Boland Athletics Meeting.  Congratulations!
at-malmesbury-business-directory