logo1

  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
A warm welcome to the following new staff members: Mrs Ingrid Burger (Gr 3 Mrs Lisbe Geldenhuys (Gr 3) Mrs Wilana Henn (Music Gr R-7) Mrs Brenda Waller (English Gr 5 – 7)
CPM se Blou- en Groenspan het weer kragte gemeet op die atletiekveld.  Baie geluk aan die Blouspan wat met die beker weggestap het!
Graad 1M se eerste skooldag was propvol opwinding en sonder enige trane.
Meet CPM's Grade 1S class of 2017.
Dining and Dancing with my HERO!
Gr. 6 en 7's versier koeke in die kookklas.
Congratulations Daniël Oosthuizen and Joshua Smit who played for "Wes-Boland". Good luck with finals @ Boland Park next weekend!
CPM Golf day 2016* Beautiful day!
'n Rekordgetal van 22 CPM-leerders het aan 'n skaaktoernooi in Stellenbosch deel geneem.  Ons is baie trots op hierdie slimkoppe!
CPM has handed a check for R 8000.00 to the Butterfly Project.  The money was collected during the second term and will be used for the care of neglected animals.  Grade 1M was the winning class who collected the most money.
Hierdie leerders is aangewys as Pryswenners by die Wes-Boland Eisteddfod in die volgende kategorieë. Nauline Louw - Poësie - Gr. 6 Mignon Burger - Viool Solo - Gr. 1 Theo Truter - Poësie - Gr. R
Keep your eyes open for our Entrepreneurs of the future!
Gr. 5's beleef watersuiwering in praktyk met hul eksperimente.
Geluk aan CPM se 0/13 netbalspan wat uitstekende gevaar het in al hul wedstryde hierdie seisoen.  Hulle laaste wedstyd was teen Slot van die Paarl.
Mignon Burger and Matthys du Toit, grade two learners who received Cum Laude certificates at the Boland West Eisteddfod for violin.
Hier is 'n paar van ons junior Eisteddfod sterre!   Ashlin het 'n goue sertifikaat vir klavierspel ontvang. Heike, Mila, Francois en Malan het uitgeblink in voordrag.
We consider ourselves VERY lucky to have a principal who treasures spending time with CPM's learners.  Thank you Mr Taylor! We are very fortunate to have you as our leader.
CPM children and staff - You do us PROUD!
We are so proud of YOU!  GO CPM GO!
CPM is baie trots op hierdie twee Bybelkennisspanne wat hul so goed van hul taak gekwyt het.  
at-malmesbury-business-directory