logo1

  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
CPM did remarkably well at the 2017 Eisteddfod, with an impressive 60 Gold, 38 Cum Laude and 5 Trophy Winners.
Thank you coach Simon a.k.a. SLIMon, who was willing to face Slime Time during first break to get CPM's learners motivated to bring groceries for Huis van Heerde in Moorreesburg.
We are VERY proud of our players who were chosen for the Buiteskole Rugby and Netball teams.
CPM se seënwense vir ons gewaardeerde skoolhoof se nuwe lewensjaar is:  Sefanja 3:17  "Die Here jou God is by jou, Hy, die krygsman wat red.  Hy is vol vreugde oor jou, Hy is stil-tevrede in sy liefde.  Hy jubel en juig oor jou.
CPM - You did us PROUD!
Met die hulp van CPM se pragtige dirigente is almal slaggereed vir die Interskole.
Congratulations to all of the teams who took part in the Inter-schools' Culture Event.  CPM, you did us proud!  
Jeugromanskrywer van o.a. die Kondensmelkreeks, CHRISTIEN NESER, het ons vandag kom toespreek oor ons geheime wapen: L E E S.
Baie geluk aan ons beste spellers wat op Woensdag, 28 Junie aangewys is tydens ons INTERNE AFRIKAANSE CPM SPELKOMPETISIE. Voorwaar iets om op trots te wees!
Grade 7J collected the most blankets and voted for themselves to face the pies.  What joy on the last day of the 2nd term.
Two of CPM's staff faced cream pies to help motivate learners to bring blankets for the homeless.
Toekomstige Entrepreneurs wat die wêreld gaan verander.
Wat 'n voorreg om deel te kan neem aan sport en om te deel in die vreugde van spanmaats.
Blankets for Knysna and storm victims of Lingelethu are being loaded by willing helpers. 
CPM se graad 4 - 7 leerders het almal vermaak, laat kraai van die lag en met heimwee terug laat verlang na vergete dae.
CPM's u/9 hockey team won their match against Longacres 3 goals to 1. 
Hierdie groot groep leerders het almal sertifikate verwerf in die rekenaar olimpiade.
We are very proud of our top achievers in the Computer Olympiad.  Their scores were better than 93% of the 12 000 Olympiad participants.
WE INVITE ALL PROSPECTIVE PARENTS TO ATTEND THIS EVENT.
Die graad 2 klas was bevoorreg om die skryfbehoeftes wat deur die hele skool ingesamel is, aan Bloemendal Primêr uit te deel.
at-malmesbury-business-directory