logo1

  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
Die graad 7 leerders besoek Huis van Heerde om die kruideniers wat ingesamel is, af te lewer.  
Congratulations to our Chess Champoins 20 Wins 4 Draws 3 Medal winners
Many thanks to every parent who made a contribution to this term's community project. We visited Huis van Heerde today to deliver the groceries. Thanks to Grade 5B who faced Slim Time for charity.
Leerders van CPM het die harte van hulle oumas en oupas gesteel deur gediggies en liedjies aan hulle voor te hou op die jaarlikes Oupa- en Oumadag..
Op 11 November bied CPM 'n Kleuter Atletiekbyeenkoms aan. Inskrywings sluit op 20 Oktober.  Hierdie byeenkoms is uitsluitlik gemik op voorskoolse kleuters tot en met graad R.
Die graad 4 leerders is hard besig met hul musiekinstrumente.
CPM did remarkably well at the 2017 Eisteddfod, with an impressive 60 Gold, 38 Cum Laude and 5 Trophy Winners.
Thank you coach Simon a.k.a. SLIMon, who was willing to face Slime Time during first break to get CPM's learners motivated to bring groceries for Huis van Heerde in Moorreesburg.
We are VERY proud of our players who were chosen for the Buiteskole Rugby and Netball teams.
CPM se seënwense vir ons gewaardeerde skoolhoof se nuwe lewensjaar is:  Sefanja 3:17  "Die Here jou God is by jou, Hy, die krygsman wat red.  Hy is vol vreugde oor jou, Hy is stil-tevrede in sy liefde.  Hy jubel en juig oor jou.
CPM - You did us PROUD!
Met die hulp van CPM se pragtige dirigente is almal slaggereed vir die Interskole.
Congratulations to all of the teams who took part in the Inter-schools' Culture Event.  CPM, you did us proud!  
Jeugromanskrywer van o.a. die Kondensmelkreeks, CHRISTIEN NESER, het ons vandag kom toespreek oor ons geheime wapen: L E E S.
Baie geluk aan ons beste spellers wat op Woensdag, 28 Junie aangewys is tydens ons INTERNE AFRIKAANSE CPM SPELKOMPETISIE. Voorwaar iets om op trots te wees!
Grade 7J collected the most blankets and voted for themselves to face the pies.  What joy on the last day of the 2nd term.
Two of CPM's staff faced cream pies to help motivate learners to bring blankets for the homeless.
Toekomstige Entrepreneurs wat die wêreld gaan verander.
Wat 'n voorreg om deel te kan neem aan sport en om te deel in die vreugde van spanmaats.
Blankets for Knysna and storm victims of Lingelethu are being loaded by willing helpers. 
at-malmesbury-business-directory