Wat ‘n wonderlike geleentheid het ons as CPM-ouers en kinders gehad om die naweek saam te kuier en te ontspan by Strandfontein, naby Vredendal. Hierdie is beslis ‘n hoogtepunt op CPM se kalender en ons wil almal uitnooi om dit in die toekoms saam te kom geniet.
BOOKS IN MOTION Die Juniorfase (Gr. R - 3) het 'n spogkonsert op die planke gebring. Die kostuums was uit die boonste rakke, die kinders het elke oomlik geniet en die gehoor het hulself ingeleef in elke toneel.
A record number of CPM-learners took part in 2019's Computer Olympiad Talent Search. 17 - Gold certificates 35 Silver certificates 37 Bronze certificates Congratulations! We are very proud of you.
Congratulations to Joshua and Johan who were included in the u/13 West Coast South Cricket Team. Congratulations to Maxwell, Lulu, Sean and Iaan who are through to the next round of the West Coast South Cricket Trials for u/11.
Die hoogtepunt van die derde kwartaal is verseker ons Ouma- & Oupadag. 'n Mens word weer herinner aan wat regtig belangrik is as interaksie tussen kleinkinders en grootouers plaasvind.
Die Interskole kultuurdag bestaan uit die volgende afdelings: Skaak Junior en senior Vasvra Junior en senior Bybelkennis Junior en Senior Tegnologie Junior en Seniour Kuns Dit was hope pret en is terdeë geniet deur deelnemers en toeskouers.