logo1

  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  

Akademie

CPM is bekend vir die hoë akademiese standaard wat gehandhaaf word, en die jaarlikse toekennings is 'n bewys hiervan. Ons leerders pas uitstekend aan in hoërskole en presteer akademies uitsonderlik. By Hoërskool Swartland se 2018 prysuitdeling het CPM-oudleerders in drie van die vyf grade, eerste klasposisies behaal.  CPM het in 2014 die PMR Africa Golden Arrow toekenning ontvang in die afdeling privaatskole in die Weskusstreek, wat 'n bewys is van die uitmuntende onderrig wat die skool aanbied.

At CPM we strive for the holistic development of our learners, therefore we make use of Integrated Learning Therapy, ensuring learning readiness through movement.  Integrated Learning Therapy focuses on movements that help the brain to function as a whole.  The human body-brain system is an integrated whole, therefore we also encourage healthy eating in support of learning.

The small classes provide a tranquil environment where optimum teaching can take place. The teachers at CPM are hand-picked for their exceptional capabilities in ensuring the best education for our children.

Graad R tot 7 ontvang rekenaaropleiding in 'n lokaal wat onlangs opgradeer is met die nuutste tegnologie rekenaars. Die omvattende curriculum Computers 4 Kids word gevolg om te verseker dat die leerders die beste opleiding ontvang. Gr. 3, 6 en 7 leerders doen die internasionaal geakkrediteerde ICDL (International Computer Driving License) rekenaar assessering.

CPM het ook onlangs die Gr.3 en 6 uitslae ontvang van die sistemiese toetse van die WKOD. Soos in die verlede was die uitslae uitstekend en is CPM een van die toonaangewende skole in ons streek.

at-malmesbury-business-directory